If Kwaito Steppers has millions of fans then I'm one of them, If Kwaito Steppers has just one fan then I'm that one, If Kwaito Steppers has no fan that means I dead. Win draw or lose I'm a Kwaito Steppers fan. Black is our colour Kwaito dance is our life Wellington is our home.
Kwaito Steppers het hulle heel eerste gig gekry vir 2021 dit vint plaas op 15/01/2021 ons sien baie uit vir dit.... Die Afrigter het besluit om net met die beste Crew optrede te doen, dit was 10 dansers maar het uitgevl tot met 6 dansers ons kan nie wag vir Vrydag nie... #Afrigter #Leiers #Kwaito #Steppers - #Crew
Hier is die link vir die WhatsApp group daar sal al ons Remix & Video's wees so maak seker j join die group https://chats.whatsapp.com/Ea1C3ldEg40547YbTb5qqy
❤??? Wow my Video Shooting was warm vandag ? #BEN~(Klein Maar Getrein) ReMiX 2020 Vir die wat nou my wil vra of nog gaan vra om dit te stuur... Jamer maar dit word Eers more Release so relax jou geduld ? Joh was so erinstige op die video ek was glat nie Eers vandag op die lug nie kom nou Eers op 8:00-?-19:00 Ek hoop rerag jule like die video... ek het al my tyd in dit gesit om seker te maak dit is wat jule sal wil ?
This site was designed with Websites.co.in - Website Builder
We appreciate you contacting us. Our support will get back in touch with you soon!
Have a great day!
Please note that your query will be processed only if we find it relevant. Rest all requests will be ignored. If you need help with the website, please login to your dashboard and connect to support